Thursday, February 24, 2005

Psalm 24 (in Afrikaans)

24:1 'n Psalm van Dawid. Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon;
24:2 want Hy het dit gegrond op die seë en dit vasgestel op die strome.
24:3 Wie mag klim op die berg van die HERE? En wie mag staan in sy heilige plek?
24:4 Hy wat rein van hande en suiwer van hart is, wat sy siel nie ophef tot nietigheid en nie vals sweer nie. 24:5 Hy sal seën wegdra van die HERE en geregtigheid van die God van sy heil.
24:6 Dit is die geslag van hulle wat na Hom vra, wat u aangesig soek- dit is Jakob. Sela.
24:7 Hef op julle hoofde, o poorte, ja, verhef julle, ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan!
24:8 Wie is tog die Erekoning? Die HERE, sterk en geweldig, die HERE geweldig in die stryd.
24:9 Hef op julle hoofde, o poorte, ja, hef op, ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan!
24:10 Wie is dan tog die Erekoning? Die HERE van die leërskare- Hy is die Erekoning! Sela.

Here's the English translation....

Psalm 24
Of David. A psalm. 1 The earth is the LORD's, and everything in it,
the world, and all who live in it;
2 for he founded it upon the seas
and established it upon the waters.

3 Who may ascend the hill of the LORD ?
Who may stand in his holy place?
4 He who has clean hands and a pure heart,
who does not lift up his soul to an idol
or swear by what is false. [
a]
5 He will receive blessing from the LORD
and vindication from God his Savior.
6 Such is the generation of those who seek him,
who seek your face, O God of Jacob.

No comments: